Copyright © 2014 - All Rights Reserved - Designed by Madelein van Niekerk

BY THE GRACE OF GOD THERE GO I
BLOM SOOS KOSMOS…


want ‘n Glimlag, 
           Nederigheid,

Vriendelikheid, 
                Omgee,


& Liefde


   KOSMOS NIKS…
Testimonials


Hiermee wil ons by Bosveld Stereo almal by Kosmos Sorgsentrum hartlik bedank vir die ondersteuning in ons “Blikkiesfees” projek wat nog steeds aan die gang is, met die bydrae van klere,  wat ons weer vir ander behoeftige gesinne gaan uitdeel tydens ons ondersteuning in die Brits en Danville Kersboom vir minderbevoorregte kinders / gesinne asook Ouetehuise.


Julle self by Kosmos Sorgsentrum doen baie goeie werk, en weet waaroor dit gaan, en ons is dankbaar dat ons van ons kant af ook vir julle kon ondersteun met die skenk van blikkieskos.


Weereens baie dankie vir die bydrae, dit word opreg waardeer, sterkte met julle goeie werk en oop harte.


En baie geluk met die puik webblad, wat ‘n goeie insig gee van Kosmos Sorgsentrum se dienste en die pragtige foto’s van die mensies daar by julle.


Sterke vir julle.



Baie dankie





BOSVELD STEREO 107.5FM





Testimonial form Bosveld Stereo 107.5FM

Click on LETTER to read the testimonial form

Bosveld Stereo 107.5FM